Vrou vra om hulp, land in ‘n sel

Anja Pentz is in 'n aanhoudingsel gehou totdat sy die volgende oggend omstreeks drie-uur vrygelaat is.

CENTURION - 'n Vrou van Tshwane sê sy het haar na die polisie gewend vir hulp, maar in plaas daarvan het sy 'n paar uur agter tralies deurgebring.

Polisiebeamptes het glo geweier om haar te help, nadat sy byna op 'n hoofweg gekaap en van die pad af gestoot is.

Sy vertel haar kant van die storie in die hoop dat ander vroue nie dieselfde lot sal ly nie.

Source
eNuus

Paid Content