Vroue skiet teen mekaar

Meer as 140 vroue het Saterdag in Johannesburg byeengekom om hulle vernuf met ’n vuurwapen te toets.

JOHANNESBURG - Vir een groep vroue in Johannesburg is dit belangrik om ’n vuurwapen te besit en gereeld hul skietvaardighede te oefen.

Die Vuurwapeneienaarsvereniging van Suid-Afrika, oftewel GOSA, het Saterdag ’n spesiale skietkompetisie gereël vir vroue wat wil betrokke raak by sportskiet.

Source
eNuus

Paid Content