Vroue vanjaar die fokus by Silwerskermfees

Dalene Matthee se Fiela en Katerina Kapp is twee van die sterk vrouekarakters wat vanjaar hier te siene is.

KAAPSTAD - Die kykNET-Silwerskermfees is nie net meer 'n glansgeleentheid vir rolprentmakers nie.

Die kanaalhoof, Karen Meiring, sê die fees vermaak vanjaar meer lede van die publiek.

Die fees vind vanjaar vir die negende keer plaas.

Source
eNuus