“Weldoener draai rat voor bejaardes se oë”

Die verhuurder van die Lilly Rose-nedersetting ontken dat die bejaardes in die duister gehou is oor die feit dat die grond onwettig beset word.

MAMRE, WES-KAAP - 'n Groep bejaardes van Mamre in die Wes-Kaap beweer hulle is deur 'n plaaslike weldoener mislei.

Die groep, wat Sassa-begunstigdes is, sê hulle is onder 'n vals indruk gebring oor die Lilly Rose-nedersetting waar hulle deesdae woon.

Source
eNuus

Paid Content