Wêreld se langste glykabel word in SA gebou

Die 3-kilometer-lange glykabel word in die skilderagtige Overberg, net buite Caledon, gebou.

CALEDON, WES-KAAP - 'n Ambisieuse projek neem gestalte in die Overberg in die Wes-Kaap.

Dit gaan 'n wêreld-eerste wees en gaan adrenalienverslaafdes kilometers van pret besorg.

Source
eNuus

Paid Content