Wêreldlyfplankkampioen weer ’n Suid-Afrikaner

Tristan Roberts het in Onrus grootgeword en sê die wispelturige seetoestande hier berei lyfplankryers voor om enige plek ter wêreld te kan deelneem.

HERMANUS - Die 22-jarige Tristan Roberts van Onrus in die Wes-Kaap is onlangs as die wêreldlyfplankkampioen aangewys.

Roberts het die titel in die Kanariese Eilande gewen nadat hy in verskeie lande deelgeneem het.

Sy tuisdorp het 'n groot rol gespeel in sy sukses.

Source
eNuus