Wes-Kaap se oudste inwoner word 115

Margaret Maritz het haar 115de verjaarsdag gevier, kort nadat sy van Covid-19 herstel het.

TOUWSRIVIER - 'n Vrou van Touwsrivier in die Wes-Kaap het 'n merkwaardige mylpaal bereik.

Margaret Maritz het Maandag haar 115de verjaarsdag gevier.

Sy is glo die oudste lewende inwoner van die Wes-Kaap.

Source
eNuus

Paid Content