"Wes-Kaapse skole sal Maandag gereed wees"

Wes-Kaapse onderwysers is bekommerd oor die heropening van skole ná vier van hul kollegas COVID-19 opdoen.

KAAPSTAD - Minstens vier personeellede by skole in die Wes-Kaap het positief vir COVID-19 getoets sedert onderwysers hierdie week teruggekeer het werk toe.

Maar die LUR vir Onderwys sê ál die skole in die provinsie sal teen volgende Maandag gereed wees om Graad 7- en -12-leerlinge te verwelkom.

Debbie Schäfer besoek tans verskeie skole in die provinsie.

Source
eNuus