WNNR maak groot maskerskenking

Die WNNR borg ook beurse om kinders wat in moeilike omstandighede grootword, te help.

Hammanskraal, 23 Julie - Die Wetenskaplike- en Nywerheidsnavorsingsraad, of WNNR, het 3 000 maskers aan twee skole en 'n weeshuis in die Pretoria-omgewing geskenk.

Dié instelling glo hy het 'n verantwoordelikheid om Suid-Afrikaners te help tydens die Covid-19-pandemie.

Source
eNuus