WWF vra ondersteuning vir plastiekverdrag

Suid-Afrika se sogenaamde "Plastics Pact" word as 'n groot stap in die regte rigting beskou in die stryd teen plastiekbesoedeling.

KAAPSTAD - Die Wêreldnatuurfonds, of WWF, doen 'n beroep op Suid-Afrika om 'n internasionale verdrag om plastiekbesoedeling te verminder, te ondersteun.

Die Verenigde Nasies het verlede week 'n ministeriële vergadering oor die beplande verdrag gehou, maar die Suid-Afrikaanse regering het dit nie bygewoon nie.

Source
eNuus

Paid Content