Wynbedryf steier midde geweld en maatreëls

'n Onlangse studie deur die wynbedryfsliggaam Vinpro het bevind dat 46% van wynhandelsmerke in swart besit dalk nie die volgende jaar sal oorleef nie.

WELLINGTON, WES-KAAP - Eers het die alkoholverbod sy merk gelaat, en nou ook die onrus en plundery in KwaZulu-Natal en Gauteng.

Die wynbedryf steier, en veral ondernemings in swart besit sukkel om te oorleef.

Navorsers van die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad en die Universiteit van Kaapstad het bevind dat die alkoholverbod verlede jaar wel tot ‘n beduidende afname in onnatuurlike sterftes bygedra het.

Source
eNuus

Paid Content