Yslike rentekoers- en brandstofprysstygings dreig

'n Reeks prysskokke kan verbruikers met selfs nog dunner beursies laat.

Ekonome waarsku vuisvoos verbruikers moet hulle wéér staal: wat prysverhogings betref, lê die ergste nog voor.

Talle beleggers voorspel dat die Reserwebank Donderdag die grootste rentekoersverhoging in meer as ses jaar gaan aankondig.

En dit gaan gevolg word deur reuseverhogings in die petrol- en dieselprys in Juniemaand.

Source
eNuus

Paid Content