"Zuma hoort in die tronk"

Opposisiepartye kap na president Cyril Ramaphosa oor sy leierskap en sy hantering van korrupsie.

PARLEMENT - President Cyril Ramaphosa het tydens die parlementêre debat oor sy staatsrede deurgeloop onder kritiek oor sy leierskap, sowel as sy hantering van korrrupsie en die Jacob Zuma-kwessie.

Opposisiepartye wou weet wat Ramaphosa gaan doen om te sorg dat die oudpresident verantwoordelikheid vir sy optrede aanvaar.

Die minister van Gesondheid, Zweli Mkhize, het ook tydens die heftige debat meer besonderhede oor die verspreiding van Covid-19-entstowwe gegee.

Source
eNuus

Paid Content