Zuma kap Parlement

Oudpresident Jacob Zuma het uitgevaar teen die Parlement en sê die ANC moet verskeie kwessies dringend bespreek.

Oudpresident Jacob Zuma sê die Parlement is besig om Suid-Afrikaners te verdeel eerder as om hulle te verenig.

Zuma het aan 'n paneelbespreking van die ANC oor maatskaplike samehorigheid deelgeneem.

Hy het ook gewaarsku dat dit gevaarlik is om kwessies wat die land se demokrasie bedreig, te ignoreer.

Source
eNuus

Paid Content