Zumeera se ouers bekommerd oor haar toekoms

Zameera Makka is die nuwe Suid-Afrikaanse onder-15-landloopkampioen, maar haar toekoms is onseker.

HOPEFIELD - Die moontlikheid van 'n sertifikaat waarmee leerlinge skool aan die einde van graad nege sou kon verlaat, het dié week groot teenstand gekry.

Die regering het ontken dis die doel van dié beoogde sertifikaat.

Maar 'n vyftienjarige van 'n klein dorpie aan die Weskus gaan dalk geen ander keuse hê as om aan die einde van die jaar klaar te maak met skool nie.

Zameera Makka is die nuwe Suid-Afrikaanse onder-15-landloopkampioen.

Source
eNuus