1 070 spelers wys hul slag by Kloof-netbalfees

Nadat Suid-Afrika in 2023 die Wêreldbeker-netbaltoernooi aangebied het, is daar nuwe belangstelling in dié sport.

Dit is duidelik uit die rekordgetal spanne wat vir die Hoërskool Waterkloof se Kloof-netbalfees in Pretoria ingeskryf het.

In die byeenkoms se 13de jaar ding 107 spanne van Suid-Afrika en Namibië daar mee.

You May Also Like