1,3-miljoen bottels wyn verlore in Breederiviervallei-vloede

Die storms in die Wes-Kaap het ongekende verwoesting veroorsaak en veral in die Kaapse Wynland en die Breederiviervallei het boere swaar gekry.
Op Robertson het die Van Loveren-wynlandgoed 'n reuse verlies gely, met 'n geskatte 1,3-miljoen bottels wyn wat verlore gegaan het. Talle inwoners wil hĂȘ 'n ramptoestand moet verklaar word.

You May Also Like