150 honde van die Klein-Karoo soek 'n huis

'n Dierewelsynsorganisasie in die Wes-Kaap soek dringend blyplek vir sowat 150 honde.

Oudtshoorn Dogs in Need, oftewel Odin, moet voor 1 Mei hulle huurperseel in George ontruim, omdat die eienaars die grond vir 'n ander doel wil aanwend.

You May Also Like