18-jarige ná dubbele beenamputasie: “Daar’s erger wat kon gebeur”

POTCHEFSTROOM - Al is 'n 18-jarige oud-Gimmie se bene 'n week gelede geamputeer, is hy vasberade dat hy weer sal kan loop.

Edwin Nelson het verlede naweek die jaarlikse derby tussen Potchefstroom Gimnasium en die Hoër Volkskool bygewoon.

Hy was Sondag in die vroeë oggendure vanaf Potchefstroom na Sasolburg onderweg toe hy beheer oor sy voertuig verloor het.

Eugenie Gregan het hom in die Mediclinic Potchefstroom besoek.

You May Also Like