2024 Verkiesing: Waarom het so min mense gaan stem?

Die 2024 Nasionale Verkiesing is vooraf bestempel as ’n stemdag wat waarskynlik ’n waterskeidingsoomblik sou wees in die land se politiek, en dit was toe ook so.

Mari Harris van Ipsos is gepols oor die swak opkoms van stemgeregdiges, teenoor in 2019.

You May Also Like