36 jaar sedert keerpunt in Suid-Afrika se geskiedenis

Dit is 36 jaar sedert wyle oudpresident Nelson Mandela uit die tronk vrygelaat is - 'n keerpunt in Suid-Afrika se geskiedenis. Hy het 27 jaar op Robbeneiland en later in die destydse Victor Verster-gevangenis deurgebring. Kevin Brandt gee 'n terugblik op hierdie deurslaggewende oomblik.

You May Also Like