500 wetenskaplikes bekyk verskeie kwale by US-navorsingsinstituut

KAAPSTAD - Bio-mediese wetenskaplikes sĂȘ hulle maak reuse-vordering met hul navorsing oor verskeie siektes wat mense in Afrika raak.

Die Bio-Mediese Navorsingsinstituut in Kaapstad is in April vanjaar geopen.

Meer as 500 wetenskaplikes en mediese studente is by die instituut se navorsing betrokke.

Paid Content