512 mense reeds op SA paaie dood in Desember

TOUWSRIVIER - Amper die helfte van die slagoffers wat sedert 1 Desember landwyd in padongelukke dood is, was voetgangers.

So sĂȘ Vervoerminister Barbara Creecy wat die statistieke oor ongelukke in die eerste 19 dae van Desember bekendgemaak het.

Volgens Creecy is 512 mense reeds tydens die feestyd in padongelukke dood.

Dis 13 meer as in dieselfde tydperk verlede jaar.

You May Also Like