DStv Channel 403 Thursday, 25 April 2024

52 trompoppies op pad na Kroasië vir wêreldkampioenskap

Die trompoppie-wêreldkampioenskap begin hierdie naweek in Europa.

BOKSBURG - Party mense sal nog stry oor of dit 'n blote stokperdjie of 'n volwaardige sportsoort is, maar trompoppies word nou deur ons eie Olimpiese vereniging, Saskok, as 'n amptelike sportsoort erken.

Die Suid-Afrikaanse span gaan boonop vir goud en reis hierdie week na Kroasië vir die wêreldkampioenskap.

Paid Content