DStv Channel 403 Monday, 06 May 2024

70 gesinne ontvang huise as deel van restitusieproses

SIMONSTAD_20_PM

SIMONSTAD, WES-KAAP - Begunstigdes van Simonstad se restitusieproses trek na 60 jaar terug na hulle grond.

Inwoners is in 1965 deur die apartheidsregering uit hulle huise gedwing.

Die restitusieproses het reeds byna 30 jaar gelede begin.

Minstens 70 gesinne word nou uiteindelik in die Dido Valley-gemeenskap net buite Simonstad hervestig. 

Paid Content