70-jarige streef om Smartie-brug te red

'n 70-jarige vrou en haar vriendinne doen wat die Nelson Mandelabaai-metro oënskynlik nie kan regkry nie.
Die vier vroue is vasbeslote om te verseker dat die vervalle, 144 jaar oue Wylde-brug in die Oos-Kaap nie ineenstort nie.
 

You May Also Like