86% van bendeverwante moorde word in die Wes-Kaap gepleeg

KAAPSTAD - Alhoewel die Wes-Kaap se algehele moordsyfer van April tot Junie vanjaar afgeneem het, is die provinsiale polisiekommissaris bekommerd oor die omvang van bendegeweld.
Net meer as 86% van bendeverwante moorde wat in dié tydperk in Suid-Afrika gepleeg is, is in die Wes-Kaap aangemeld.
Daarom het die Suid-Afrikaanse Polisiediens besluit om opnuut daarop te fokus om di
é tipe misdaad te bekamp.

 

Paid Content