DStv Channel 403 Wednesday, 24 April 2024

964 onderskeidings vir Gauteng se topskool

Hoërskool Menlopark in Pretoria se matriekklas het die beste in Gauteng gevaar.

Gauteng se onderwysdepartement sê hulle is gereed om die Vrystaat vanjaar uit te stof.

Gauteng se klas van 2022 het die tweede beste in die land gevaar.

Hoërskool Menlopark in Pretoria is as die provinsie se topskool aangewys.

Hulle het 'n 100%-slaagsyfer en 964 onderskeidings behaal.

Paid Content