DStv Channel 403 Friday, 19 April 2024

Aardklop terug in nuwe baadjie

Aardklop maak vandag in Potchefstroom klaar, maar die feestelikheid duur voort in Gauteng met produksies wat reeds in Pretoria te sien is.

POTCHEFSTROOM, 1 Oktober - Aardklop is terug in Potchefstroom, maar dis in 'n nuwe gedaante.

Vanjaar word daar tussen dié studentedorp, Pretoria en Johannesburg vir tien dae lank fees gehou.

Dit is 'n voortsetting van die opwipfees wat verlede jaar weens die Covid-19-pandemie gehou moes word.

Dié besluit het veral onder Potchefstromers kritiek uitgelok, maar die feesbestuur sê ter wille van oorlewing moet daar deurlopend aangepas en vernuwe word.

Paid Content