Aardklop weer volwaardig terug in Potchefstroom

Lente in Potchefstroom is al jare lank sinoniem met Aardklop en dié week is dit weer sulke tyd.

Vir die eerste keer sedert 2019 word die fees weer volwaardig in die studentedorp aangebied.

You May Also Like