CENTURION - AfriForum het Dinsdag meer besonderhede oor die organisasie se omvattende kragplan bekend gemaak.
Projek AfriEnergie fokus sterk op die desentralisering van kragvoorsiening in Suid-Afrika.
Die projek se drie fases wil verbruikers en gemeenskappe veral help om meer onafhanklik van Eskom te raak.