AfriForum: "Ons is verbind aan Suid-Afrika, maar die ANC moet pa staan”

Centurion, Gauteng - Daar is net een mens wat die skuld moet kry vir die Withuis se jongste uitvoerende bevel wat die geldkraan vir Suid-Afrika toedraai.

Dit moet vierkant op die skouers van pres. Cyril Ramaphosa rus.

Dis die mening wat die AfriForum-bestuurshoof, Kallie Kriel, uitgespreek het by 'n nuuskonferensie waar hy naas sy Solidariteit-kollegas gereageer het op beskuldigings dat hulle waninligting die wêreld ingestuur het.

You May Also Like