VEREENIGING – 81% van die water wat deur rioolaanlegte in riviere gestort word, is nie voldoende behandel nie.
Dis een van die bevindings in AfriForum se jongste blou-en-groendruppel-verslag wat Woensdag bekendgemaak is.
Die organisasie waarsku dat 'n krisis dreig omdat talle dorpe drinkwater uit riviere onttrek.