Afrika se grootste kraanvoëlspesie só gered

PARYS, VRYSTAAT - Danksy 'n suksesvolle broeiprogram kan lelkraanvoëls in Suid-Afrika weer stadig maar seker hul vlerke sprei.

Die voëlspesie is deur die Internasionale Unie vir Natuurbewaring as kwesbaar gelys en is kritiek bedreig in Suid-Afrika.

Johannesburg se parke-afdeling bestuur 'n groot deel van die program se voëls by die Rietkuilbewaring-en navorsingsplaas buite Parys.

You May Also Like