KAAPSTAD, WES-KAAP - Die Stad Kaapstad sal binnekort die grootste munisipale afvalwatermembraanaanleg in Afrika voltooi.
R1,9-miljard is opsy gesit om die Zandvliet-watersuiweringsaanleg op te gradeer.
Die jongste watersuiweringstegnologie is in staat om afvalwater in veilige, bruikbare water te omskep.