Afrikaans én Pinotage vier 100 jaar: 'Albei het 'n variëteit vir elke tongval'

Afrikaans as amptelike taal is nie die enigste eg Suid-Afrikaanse skepping wat vanjaar haar eeufees vier nie.

'n Honderd jaar gelede is die eerste saadjies ook geplant vir die wingerde wat uiteindelik die Pinotage-kultivar sou oplewer.

Die Meesters-geleentheid by Innibos het dié twee plaaslike produkte op gepaste wyse gevier.

You May Also Like