Afrikaanse matrieks spog met hoër slaagsyfer, meer onderskeidings

Pretoria, Gauteng - Die sukses van Afrikaanse skole beklemtoon die waarde van moedertaalonderrig.

Dis aldus die Solidariteit-skole-ondersteuningsentrum.

Die sentrum het hul verslag oor 2024 se matriekuitslae by die Hoërskool Waterkloof, in Pretoria, bekendgestel.

You May Also Like