Afrikaner-verklaring steeds omstrede gesprekspunt

Die onlangse ondertekening van die sogenaamde Afrikaner-verklaring ontketen steeds uiteenlopende reaksie.

Hier is deel twee van eNuus se gesprek met die uitvoerende hoof van die FW de Klerk-stigting, Christo van der Rheede, en die skrywer Izak de Vries oor diƩ kwessie.

Paid Content