DStv Channel 403 Friday, 19 April 2024

Agri SA waarsku oor onteieningswetsontwerp

Volgens Agri SA kan die voorgestelde onteieningswet tot 'n uittog van kapitaal uit die landbousektor lei.

Agri SA waarsku dat die voorgestelde onteieningswet rampspoedige gevolge vir die landbousektor én die ekonomie kan hê.

Die parlementêre portefeuljekomitee oor openbare werke en infrastruktuur het verlede week 'n verslag oor die wetsontwerp aanvaar.

Dit sal nou Woensdag aan die parlement voorgelê word.

Die DA het reeds aangedui die party gaan dan twee wysigings aan die wetsontwerp voorstel.

Paid Content