Agt lede van blouligbrigade intern vrygespreek ná snelweg-voorval

Die agt lede van adjunkpresident Paul Mashatile se blouligbrigade wat van aanranding aangekla word, is vrygespreek op alle dissiplinêre aanklagte teen hulle.

Dit ná 'n interne tugverhoor wat meer as R200 000 gekos het.

You May Also Like