Akademia vier ‘n dekade van bestaan met groot planne vir toekoms

CENTURION, GAUTENG - Akademia vier in 2022 'n dekade van private tersiêre onderwys in Afrikaans.

Groot planne is by die verjaarsdagviering in Centurion bespreek.

Een daarvan is dié private universiteit se mikpunt om teen 2025 'n omvattende kampus vir sowat 7 000 studente in Pretoria op te rig.

You May Also Like