Sunday 29 September 2024 - 12:42pm POTCHEFSTROOM - Die produksie "Hoe ons voel" het hierdie week talle feesgangers by Aardklop 'n traan laat wegpink.In diƩ musiekvertoning skryf Amanda Strydom 'n brief aan haar vriend Ralph Rabie, beter bekend as Johannes Kerkorrel.