DStv Channel 403 Friday, 26 April 2024

"Anargie dreig oor kragkrisis"

Volgens Vrystaat Landbou sal voortdurende beurtkrag voedselproduksie en werkskepping in die gedrang bring.

Vrystaat Landbou sê die kragkrisis kan anargie veroorsaak omdat voedselproduksie en werkskepping bedreig word.

Volgens dié organisasie het hoë fases beurtkrag kommerwekkende gevolge vir boere se produksievermoë.

Intussen sê Solidariteit hul lys van kundiges is oorgehaal om by Eskom in te spring, maar dat die maatskappy die vryheid moet hê om hulle sonder politiekery te kan aanstel.

Paid Content