“Astro-toerisme” word vir die Noord-Kaap beplan

CARNAVON - Wetenskaplikes by die SKA-radioteleskoopprojek in die Noord-Kaap sê Suid-Afrika stel 'n nuwe standaard vir radio-astronomie.

Die projek, wat naby die dorp Carnarvon geleë is, word nou boonop gebruik vir sogenaamde astro-toerisme.

Dit behels pogings om toeriste te lok wat spesifiek dié gebied wil besoek om verskynsels in die hemelruim gade te slaan.

eNuus se Kevin Brandt doen verslag.

You May Also Like