Johannesburg, Gauteng - Suid-Afrika is steeds in rou na die dood van een van die land se grootste litirêre geeste.
Die legendariese Athol Fugard is op 8 Maart 2025 in die ouderdom van 92 oorlede.
Sy vreeslose vertelkuns het die wrede werklikhede, en soms ook die absurditeite van apartheid blootgelê en die land se kulturele landskap help vorm.