Barnard Beukman verewig Beeld se laaste dae in nuwe boek

Op 20 Desember verlede jaar is die laaste uitgawe van Beeld gedruk net meer as 50 jaar nadat die koerant in 1974 gestig is.
Die maande wat daardie datum voorafgegaan het, was van die ongewoonste in die geskiedenis van die enigste Afrikaanse dagblad wat nog in die noorde van die land oorgebly het.
Skielik was die koerant self die middelpunt van 'n storie van 'n Afrikaanse gemeenskap se verlies.
Daardie storie is nou neergepen in Barnard Beukman se nuwe boek.
 

You May Also Like