DStv Channel 403 Wednesday, 01 May 2024

Begrafnis vir dienslewering in Parys gehou

PARYS, 17 April - 'n Begrafnis is Woensdag voor die Ngwathe-munisipaliteit se kantore in Parys gehou.

Die organisasie Save Ngwathe en AfriForum meen dienslewering in dié Vrystaatse dorp het 'n stille dood gesterf.

Ná talle mislukte pogings om 'n afspraak met die munisipaliteit te reël, hoop hulle dié protesaksie lok die gewenste reaksie uit.

Paid Content