Bekende dirigent met FAK-toekenning vereer

ALBERTON - Die bekende koorleier en dirigent, Renette Bouwer, is deur die FAK vereer by die jaarlikse Cantare-kinderkoorfees in Alberton in Gauteng.

Bouwer het die Anton Hartman-toekenning vir die bevordering van klassieke en koormusiek ontvang.

You May Also Like