Bekendes lig hul mening oor nuwe minister van sport, kuns en kultuur

BLOEMFONTEIN, VRYSTAAT - Gayton McKenzie se aanstelling as minister van sport, kuns en kultuur is met verbasing, maar ook versigitige optimisme begroet.

eNuus het 'n paar bekendes by die pasafgelope Vrystaat Kunstefees in Bloemfontein gevra wat hulle van McKenzie verwag.

You May Also Like