Bekroonde akteur Ivan Abrahams vereer

Drie legendes word vanjaar by die kykNet Silwerskermfees uitgesonder.
Die rolprentmaker Koos Roets, die akteur Ivan Abrahams en die komediegenie Willie Esterhuizen word vir hul bydrae tot die Suid-Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf vereer.

You May Also Like